Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Lox on June 30, 2011, 10:04:43 AM
-
my 100 ste scubaduik op mosselbaai gedoen en vonkelwyn onder water oopgemaak en een sluk gedrink
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2745.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2756.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2829.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2771.jpg)
rooi seafan van naby
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2742.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2731.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2719.jpg)
lekker groot rooiaas kop
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2717.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2713.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2711.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_2710.jpg)
die volgende fotos is by rooi els geneem
een van die lekkernye van die see
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_0648.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_0613.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/IMG_0610.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/17rooielspersrondomanemoon.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/16rooielsbloedroianemoon.jpg)
die is 'n feather star
dit is dierlik nie plant nie al lyk dit soos blom
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/15rooielsfeatherstar.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/14rooielsligperssagkoraal.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/12rooielskreef.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/09rooielsfeatherstar.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/08rooielsseblomtuin.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/07rooielsstrepiesanemoon.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/04rooielsrooienblousagkoraal.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/scuba%20onderwater/03rooielsbloukoraal.jpg)
-
Uitstekend! Jy kan sekerlik 'n koffietafel boek uitgee met al hierdie mooi foto's. Die kleure is fantabilooslik! :icon_biggrin:
Hoeveel duike het jy na hierdie 100ste een gedoen?
-
ek het al oorweeg om die oftos in boek vorm te maak maar dink nog net daaraan.
ek het nou 132 duike in totaal, waarvan hele paar, seker 20 of 25 in damme was vir werk. ek kom maar min by die see om te duik, sou meer wou gaan maar ai petrol is so duur.
-
en dan het 'n mens ook seker nie so baie vrye tyd nie. Ek dink dit is 'n groot voorreg om te kan duik, veral as 'n mens naby die see is en kennis het van al die lekker seekos.
Dit was vir my werklik vreemd, toe ons in die Kaap gewerk het, om te sien hoe min kennis, die meeste mense, het oor die gaarmaak van seekos. Ek vrek oor vis en alles uit die see. Sou nog graag wou perlemoen eet.
-
perlemoen is vrek lekker maar ai mag nie meer uithaal nie
ek dink baie mense eet nie seekos nie daarom weet hulle nie hoe nie, ek is erg oor seekos.
-
Ag nee! Waar gaan ek dit nou proe?
ek kan vir jou alikreukel laat proe wat amper soos perlemoen smaak.