Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on May 03, 2018, 09:25:47 AM
-
Uitgegee deur Human en Rousseau ISBN 978-0-7981-5646-2
'n Vriendin het hierdie boek aanbeveel en ek het dit baie geniet. As julle dit eers wil lees kan ons die storie bespreek. Dit gaan oor 'n Namavrou wat aangekla is van moord. Sy het geen vertroue in haar blanke advokaat nie en verdedig haarself in die hof. Lees dit gerus.
Miskien kan hierdie help? https://iono.fm/e/96014
-
Gaan loer of ek dit te lese kan kry en sal dan terugkom met my mandjie vol vrae :bootyshake: :book1:
-
Dit is goed so. Ek is darem nou weer op die lug. Hoop dit hou so aan! :icon_cheers: Hier werk my flikkerlig weer! :bootyshake: Laat net gou my merk agter. :icon_biggrin: