Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Lox on June 30, 2011, 08:22:04 AM
-
dit was nou nie op 'n offisiƫle vakansie nie maar was wel mooi en gee so rustigheid hier binne.
verlede week kuier vriende uit Tvl hier en ek besluit om vir hulle die karoo tuin hier op Worcester te gaan wys.
eerste keer dat ek self die karootuin besoek en nou sien ek eers wat se juweel het ons hier.
so paar kiekies:
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/intersante%20fotos/grootkoker.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/intersante%20fotos/kokerbome.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/intersante%20fotos/leeubekkies.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/intersante%20fotos/nabome.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/intersante%20fotos/plakkies.jpg)
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/intersante%20fotos/vetblomme.jpg)
-
Dit is baie mooi. Sal dit beslis opsoek as ons weer daardie rigting gaan.
-
is werklik die moeite werd en so ver ek weet is dit verniet behalwe in die lente dan betaal jy paar rand.
-
Hierdie jaar was die Karoo maar vaal. Ek onthou twee jaar gelede was die veld met blomme besaai. Die winter maak ook seker 'n groot verskil. Hannes praat al klaar van die blommetyd in die Weskaap! Net dalkies! Ek sal liewers nie nou al begin planne maak nie. :icon_biggrin:
-
die karootuin is nie natuurlike veld nie, daars baie vetplante ingeplant.
-
Die ouens het hulle goed van hulle taak gekwyt. Dit is baie mooi.