Die ou het nog nooit in al die jare wat hy ons pandokkie kom besoek, so skuldig gelyk as vanoggend nie!
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Heterdaad%20betrap.jpg)
Iewers het ek die grootmensding misgeloop - maar ek is glad nie spyt nie - veral hierdie tyd van die jaar :toothy4:
:toothy4: :love7: