het nou die dag by rooi els gaan duik en onder andere die afgeneem
hier kan jy ook sien hoe lyk n perlemoen onder water
:crybaby2: Kan niks sien nie Stoffel.
Rita hoe maak jy om fotos te laai?
Dit is wonderlik om die goed onder die water te sien. Dankie AB. Jy maak dit moontlik vir ons wat nie kan duik nie. :hello2:
Quote from: PM on January 29, 2018, 01:23:51 PM
Dit is wonderlik om die goed onder die water te sien. Dankie AB. Jy maak dit moontlik vir ons wat nie kan duik nie. :hello2:
plesier, dis lekker om te deel