so paar in die tuin gekry toe ek n nuwe lens getoets het, lyk my die lens werk reg
Pragtige foto's. Die lens werk reg, ek wonder net as jy die foto's effens kleiner maak of dit nie beter sal vertoon nie.
kleiner in die lyn van crop teen die kante?
Nee, ek dink in terme van seg maar 800 in plaas van 1000
ok