Mag die jaar en al die ander wat jou geskenk word net die mooiste dinge inhou matertjie :notworthy: :hello2: :icon_salut:
Veels geluk!
Baie dankie Raaitjie. Ek sak my kop in skaamte dat ek hierdie plasing gemis het.
Ek waardeer dit opreg.
Alles reg mater. Ons verstaan hoekom. Sterkte en dink aan jou hoor. :love7:
Dit gaan sommer stukke beter met my. Ek kry ook elke dag nog 'n varkie wat ontsnap het. Ha-ha. :snorting: