Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Adéle se plek => Topic started by: adele on December 22, 2016, 06:41:10 PM
Title: as ek weer kon ....
Post by: adele on December 22, 2016, 06:41:10 PM
as ek weer kon ...
wil ek 'n erfie grond omspit daar waar die windpomp draai sal ek 'n duisend lelies plant en as 'n waterpyp lek drup ... drup ... elke lelie daarmee versorg want liefde het mos sy plek en in my hart sal 'n blom gedy