omdat jy verjaar. Mag die Here jou seen en nog baie jare spaar.
:occasion13: :occasion15: :toothy2: :love7:
Mag jou grootste geskenk gesondheid wees, dan kom al die ander dinge met tyd. Weet dat ons jou almal lief het en vandag spesiaal aan jou en jou gesin dink.
:bootyshake:
:toothy4: Duisend en tien dankies liefste mater van ons.