Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Trappies se plek => Topic started by: Trapsoetjie on August 05, 2016, 10:18:54 AM

Title: Dagboek
Post by: Trapsoetjie on August 05, 2016, 10:18:54 AM
Voetspore van my diepste vrese

Gras wat daaroor groei
Silver randjie oor die donkerwolke wat saam pak,

 ‘n dogtertjie wat wegloop.
Immergroen gedagtes pluk aan my...

Met elke woord wat neer gepen word,
word ek sterker.

Genesing in die wete dat die geheime nie verklap sal word nie.

Gedagtes vol vrese in my dagboek neer gepen.

 :angel12:
Title: Re: Dagboek
Post by: PM on August 06, 2016, 10:52:41 AM
Baie insiggewend Trappies.  Mooi geskryf.
Title: Re: Dagboek
Post by: Trapsoetjie on August 06, 2016, 09:37:50 PM
Dankie PM.

Ek mis julle.

 :angel12:
Title: Re: Dagboek
Post by: PM on August 07, 2016, 07:55:59 AM
Ons sal ons bes doen om iets uit te werk.  So teen die einde Augustus behoort te werk.
Weet een van julle hoe lyk die blomme en waar is dit die beste hierdie jaar.