Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on May 24, 2016, 11:19:55 AM
Title:
Betaal liewers 'n bietjie meer
Post by:
PM
on
May 24, 2016, 11:19:55 AM
Dit maak my so moeg as mense altyd die goedkoopste item koop. Betaal liewers 'n bietjie meer en kry 'n produk wat jare langer hou.