Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on February 02, 2016, 04:00:13 PM

Title: Farm Ville 2
Post by: PM on February 02, 2016, 04:00:13 PM
Toe verlei my broer my met hierdie speletjie en toe verpes ek almal se siele sonder enige sukses.  (Adele het kom oes, dankie)
Kan julle my  asseblief 'n paar wenke gee?
Title: Re: Farm Ville 2
Post by: Fransi on February 02, 2016, 10:35:28 PM
Ek speel dit nie so ek het ongelukkig nie wenke nie. Geniet dit. :-)
Title: Re: Farm Ville 2
Post by: Meraai vannie Baai on February 02, 2016, 11:06:12 PM
Speel ook nie. Geniet jouself mater  :toothy4:
Title: Re: Farm Ville 2
Post by: PM on February 04, 2016, 08:59:45 AM
Nee wat, dalk is ek net onnosel, maar dit is 'n geweldige frustrasie.  Ek het nie die geduld nie, en dan het ek ook nie die internettoegang wat ek graag wil hĂȘ nie. 
Title: Re: Farm Ville 2
Post by: adele on February 04, 2016, 08:30:33 PM
geen kennis nie, speel geen fb speletjies ook nie, het almal geblok, dan irriteer hulle my ook nie   :toothy4: 
sorrie vriendin xx
Title: Re: Farm Ville 2
Post by: PM on February 05, 2016, 08:54:30 AM
Dit is goed so.  As ek weet jy kan dit blok is ek bly, ek wil nie graag 'n pyn in die nek wees nie. 
Title: Re: Farm Ville 2
Post by: Meraai vannie Baai on February 05, 2016, 09:00:15 AM
 :sign10: :hello: :toothy4: