(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Geseende%20Kersfees.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Geseende%20Kersfees.jpg.html)
Dankie Ta Raatjie. Dit lyk soooo veestelik. Ek bid ook vir jou en Outop die seen van hierdie tyd toe.
:icon_bigsmurf:
Dankie Raaitjie. Ek vertrou julle het 'n wonderlike dag gehad. Ons moes ook maar Skype om die kinders en kleinkinders te sien.
Hoop die einda was nie te groot nie.