Drie honderd ses en sestig dae
jaag ons nou die skrikkeljaar in.
Hardloop ons die maande af.
Swierig paasfees verby
deur Junie Julie...
Kersfees gehou...
En skielik...
Verby...
klaar...
:icon_bigsmurf:
So vlieg tyd. Skrikwekkend eintlik. Lewe so kosbaar.
Mooi geskryf Naas. Ek wonder waarop sal ons terug kyk teen volgende jaar hierdie tyd.