Text only
|
Text with Images
Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Adéle se plek => Topic started by: adele on December 19, 2015, 02:42:07 PM
Title:
'n feestyd-fiasko
Post by:
adele
on
December 19, 2015, 02:42:07 PM
dit is verby middernag
wanneer voetstappe nie gehoor kan word nie
maar voel-voel luglangs trap
het hierdie feestyd geen
betekenis vir hom nie
sou dit beter wees
dan hierdie verlore
en verdwaalde
siele-onrus
©adéle theron
Title:
Re: 'n feestyd-fiasko
Post by:
PM
on
December 19, 2015, 03:15:46 PM
Mooi geskryf Adele.
Text only
|
Text with Images