Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on December 09, 2015, 09:58:06 PM

Title: Dankie vir die bedagsaamheid
Post by: PM on December 09, 2015, 09:58:06 PM
Seg ek vir Gerhard ek wens ek kon vir hom, sy broer en sy pa die gevoel laat voel wanneer hulle vir my 'n motor se deur oopmaak, of vir my 'n stoel uittrek. 
Dankie, seg hy, dankie dat Ma my toelaat om dit te doen, want ek is bang Ma breek een of ander liggaamsdeel. 

 :sign10:  Kan jy dit nou oorvertel?
Title: Re: Dankie vir die bedagsaamheid
Post by: Meraai vannie Baai on December 09, 2015, 11:02:15 PM
Bly jy HET dit oorvertel want ek glimlag van oor tot oor  :toothy4:
Title: Re: Dankie vir die bedagsaamheid
Post by: PM on December 10, 2015, 09:19:19 AM
Ek dink ek het hom eers geskok aangekyk en toe kliphard uitgebars van die lag. 
Dit was al laataand en ek het 'n paar glasies wyn agter die blad gehad.  Het eers gedink hy gaan sĂȘ dat dit vir hom 'n voorreg is.   :icon_biggrin:
Nou moet ek net by die ander twee hoor wat hulle redes is. 
Title: Re: Dankie vir die bedagsaamheid
Post by: Meraai vannie Baai on December 10, 2015, 09:24:55 AM
As ons terugkom, sal ek kom loer of hulle jou ingelig het of nie  :evil6:
Title: Re: Dankie vir die bedagsaamheid
Post by: PM on December 10, 2015, 09:34:56 AM
Visistis is sustertjie.  Lees jou later raak.   :love7: