Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Marinda se plek => Topic started by: Marinda Kemp on November 17, 2015, 05:15:41 AM
-
gedagtes wat woorde drup, kiesiereën in sinne,
strome vloei deur paragrawe, verse
watersnood in prosa en poësie
oor verlange na liefde, speur en avontuur.
©Orange Blue
©ALLE REGTE VOORBEHOU Geen gedeelte van hierdie skrywe mag op enige manier gereproduseer word sonder die skriftelike toestemming van die kopiehouer (skrywer) en uitgewer nie.
-
Gedagtes wat woorde drup.... :icon_salut: :notworthy:
-
Strome van seën...
-
Dankie vir jou lees hier Fransi
-
Pragtig verwoord!
:bootyshake:
-
:love7: Dankie
-
Hoe gaan dit met julle? Hou julle darem kop bo water?
-
Jip PM, dit nog eina, bang vir die naweek wat voorl^e, of as dit hulle planne nou omkrap dan kan dit tot 2 maande vat voor hulle weer beweeg.