Hartlik geluk met jou verjaarsdag Matertjie. Mag jy baie geluk, voorspoed en gesondheid geniet vir die nuwe lewensjaar wat voorlĂȘ.
Dankie vir wat jy vir ons almal beteken met pragtige reise en foto's. Ons waardeer dit werklik.
Baie geluk! :occasion13:
Hoop jy het groot bederf gehad mater. Sien jy gelukkig die FB boodskappie raakgelees :icon_biggrin: