wonder waarvan sal julle kiekies wil kyk?
voorstelle
en ek wil ook nie alleen wys nie, sal ander se doen en late op die blad ook waardeer.
Gee net 'n kansie. Ek het gister my eerste les gekry en sal so gou doenlik my deel doen.
hoop ek verveel julle met al die prentjies wat ek plaas......
Nee jongie, jy sal dit nie maklik reg kry nie. Ons is almal mal oor jou mooi foto's.