Die berggans het 'n veer laat val
van die hoogste krans by Woeperdal
my hart staan tuit al meer en meer
ek stuur vir jou die berggansveer
mits dese wil ek vir jou sê
hoe diep my liefde vir jou lê
-/Boerneef 1959
Dit is regtig baie mooi. Soms ontglip 'n onderwerp my, maar gelukkig vang ek dit weer op. :love7: