Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on August 20, 2015, 06:54:29 PM
-
Seg die ou tannie by die begrafnis van haar vriendin. Nou rus hulle darm saam. Seg die anner tannie: maar wat praat jy dan nou, sy was altyd besig met die ander manne en sy was nooit getroud nie, wat bedoel jy dan nou?
Nee, seg die anner tannie, ek praat van haar bene. :read2:
-
Die ou oom is dood aan 'n oordosis viagra. Hy het sommer sy eie kis van binne af toegespyker.
:icon_bigsmurf:
-
Net gou my lagpil vir die dag kom sluk :sign10:
-
Laat my ook dink aan wat het die een blond vir die ander gesĂȘ?
"Ek het nie laasnag 'n been toegemaak nie."