Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on August 16, 2015, 11:56:22 AM
-
Hier is sewe handvorms, watter een is joune en wat sê dit van jou?
http://www.hithenews.com/how-your-hand-shape-can-reveal-who-you-are-57.html
-
:dontknow: Dink myne pas by no 4: . THE SQUARE
With the square hand you get ‘A Square Deal’! You get a square, dominant, long well-shaped thumb that stands out confidently, from the palm. You get square fingertips, square nails, square wrist, and a square base to the fingers. Everything about it appears square. I am not suggesting that the person who has this type of hand is square, but they are certainly level headed, practical and orderly in everything they do.
-
Hulle het my hand heeltemal vergeet. Maar dis ook maar goed so.
:icon_bigsmurf:
-
Dankie Raaitjie. Naas jy moet maar net mooi kyk jongie.
-
Ek weet nie van hier nie, maar in chirology het ek 'n Air-hand(e).
-
Fransi kom vertel bietjie meer oor chirology sebliefie :toothy4:
-
Ek sou ook graag meer leesstof wou kry Fransi.
Hier is so 'n kort opsomming.
http://cheiro.co.za/wp-content/uploads/2011/11/AtoZ-Look-Inside.pdf
-
Ek is self nie 'n kundige nie. Ek lees maar op Google. :-)
-
Ek het gaan loer en sal beslis as ek meer tyd het dit bietjie meer in diepte beloer. Dankie vir skakel PM :notworthy:
-
Hierdie "gedoentes" is al eeue oud.
Dit is nie maklik om die sketse met jou eie hande te vergelyk nie.