:occasion13: :wav: :occasion13:
:occasion13: Mag jy 'n wonderlike nuwe lewensjaar ervaar.
:occasion15: Ons mis jou.
:occasion14: Cheers! :love7:
Kom vertel 'n bietjie hoe dit met julle gaan en hoe vorder Theo.
:icon_bigsmurf: Grooot skiesie! Ek het jou verjaardag gemis Willa. Hoop jy het 'n wonderlike dag gehad. Oorloop seeninge vir jou. :hello2: