Die 5de Augustus 2015 was die meeste leserstal op die forum 61. Dit is 'n rekord!
O WOW! Dit is wonderlik mater! :hello2: :notworthy:
Wat sou daartoe aanleiding gegee het?
Ek weet regtig nie. Hulle het dalk na dieselfde ding gesoek?
Daar is beslis meer belangstelling. Ek sien as ek op die forum is: 1 user and 15 guests.
Ek sien êrens langs ons pad was daar 474 besoekers op een slag hier.
:icon_bigsmurf:
Onthou daai ene! Dink nie ons gaan hom sommer gou verbysteek nie.
Wag net tot PM haar radio debuut gemaak het...
:icon_bigsmurf:
Plek geboek!!
Ek gaat dit wragentaggentag nie alleen doen nie. :munky2:
Jy sal 'fine' wees lief PM. :`ip2: Hier is jou kans matertjie. Die forum is jou babatjie en hy wil nou begin gallop - lank genoeg gekruip.
Ek wens ek het soveel vertroue in myself gehad. :dontknow: As 'n mens in 'n ding is moet jy daar uit! (Gelukkig is die ding nie in my nie. :color: )