Soek ek nou na die woorde van oer-oue liedjies uit die FAK.
Sal seker moet google.
Dalk het die 2de-handse winkel af in die straat 'n FAK. :icon_study:
Hierdie erf is my gunsteling:
http://www.fak.org.za/fak-sangbundel/elektroniese-sangbundel/
Dalk kry jy hier ook 'n paartjies:
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=2502.0
En nog enetjie:
https://juffer.wordpress.com/2013/01/11/liedjies/
You should be able to find an FAK at any Afrikaans primary school
Laat ons hoor watter liedjies se woorde jy soek, dalk kan ons help.