Ek soek my plekke maar kry nie die oprit nie. Is ek die enigste een wie se GPS nie werk nie. Almal se plekkies het van my for7m verdwyn.
p
PM war's my plekke. :dontknow: :icon_scratch: :crybaby2:
:icon_bigsmurf:
HuH?? Laat ek gou gaan loer of ek jouse plekkie van diekant af kan opspoor :icon_scratch:
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?board=44.0
Probeer hom so kry. Ek kan algar siet van my af :icon_biggrin:
Dis nie REG VER DIG nie. Almal kan my plekke sien en ek kan hom nie eers met 'n spieƫl bykom nie.
:icon_scratch: Is dit dalk ouderdom?
:icon_bigsmurf:
Laat my dink aan die uitdrukking wat Fikkels se vrou gister gebruik toe sy vertel hoe 'dig' is haar dokter. Mens kan hom glo met 'n skoenveter blinddoek :angel4:
Is jy reg Naas? Het jy jou plekkie gevind?
Nee. Ek sien nie daai childboard nie. As ek daar wil wees search ek "Naas se plek"
:icon_bigsmurf:
Dit is baie vreemd, want ek sien dit duidelik. ???
Moenie komkommer nie. Ek weet darem waar om te soek
:icon_bigsmurf:
Goed so Naas.