(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/skoonma.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/skoonma.jpg.html)
Fly high, fly free... hie hie :police: Die polieste kan ons nie bykom vir 'n kaartjie nie.
Hehhehe hulle gatsometers mag dalk 'n klankie of twee opvang as ek hulle sien, skrik my mos dadelik in 'n bewerasie as ek hulle geware.
Of...
Is it a bird? Is it a plane?
No, it's grandma Meraai!!
Hiehiehie! Ja nee, dis ek daai.
Dit laat my aan ons "besemdae" dink op Woes! :icon_biggrin:
Eerlik, dit was van my mooiste kuiers rondom ons lieflike taal :love7: