Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Anastasia on June 25, 2015, 07:48:51 AM

Title: Ons President
Post by: Anastasia on June 25, 2015, 07:48:51 AM
Ons president is slimmer as wat julle dink. Hy is al amper daar. Sy aspirasie is 16 vroue: 4 richer; 4 poor; 4 better; 4 worse!   :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
Title: Re: Ons President
Post by: Meraai vannie Baai on June 25, 2015, 09:00:53 AM
 :icon_biggrin: Verseker!
Title: Re: Ons President
Post by: Naas on June 25, 2015, 10:23:56 AM
AS hy praat lieg hy, as hy lag steel hy as hy le teel hy.




 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Ons President
Post by: Anastasia on June 25, 2015, 10:27:33 AM
Net so, Naas.