Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on April 25, 2015, 01:17:16 PM
-
Lewies / Luuk / Louis se Ma is 'n paar ure gelede oorlede.
-
Nie geken nie, maar ons innige simpatie.
-
Ek is baie jammer. Die dood van 'n geliefde is 'n groot seer.