Spasies tussen woorde
jaag resies deur my kop
om en om
sonder ophou,
sonder stop.
Om uiteindelik te verdwyn
op die eensaam pad
van tweekoedoesmeteenskootdoodgeskietfontein.
:icon_bigsmurf:
:notworthy: :book1:
"op die eensaam pad
van tweekoedoesmeteenskootdoodgeskietfontein." waar ons gelag en saam gespeel het. Toe was dit nie so eensaam nie.
Toemaar. Ek het besluit die kollege moet maar bietjie afskaal. Ek kan nie al die werk doen nie, so ek wil weer bietjie aandag aan my vriende gee.
:icon_bigsmurf:
Dit is wonderlik Naas. Ek wens jy wil al jou stories hier plaas. Ek sukkel by - is dit google - ?
Ek het gekyk. Hulle is omtrent almal hier ook. Dis egter tyd vir 'n nuwe een...
:icon_bigsmurf: