Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on March 16, 2015, 06:45:13 PM
-
.. :laughing7:
Se my Ma nou vir my dat toentertyd is klein babatjies se koppies altyd met 'n bietjie brandewyn ge-pat-pat net nadat hulle gebad is.
Hoekom? vra ek.
Nee, ek weet nie, se sy. :dontknow:
Ons het beslis lekker gesnoes na daai doppie... :sleepy1:
Het julle 40's en 50's babatjies ook 'n slaapdop gekry?
-
Ek glo nie, my ouers was te arm vir "slaapdoppies" :icon_biggrin:
daarom maak ons nou op daarvoor.
-
nog nooit gehoor nie, wonder hoekom? maar ek is seker dit sou vir lekkerslaap wees :sleepy2:
-
Oooo.... lekker lag ek nou.
:occasion14: