Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on March 09, 2015, 05:18:50 PM
-
.....maar ek het die verrassing van my lewe gekry!!
Ek het 'n skoonsus wat Afrikaans vir die studente by 'n Engelse Privaat skool gee en sy moet hierdie bloedjies probeer beweeg om 'n Afrikaanse woord te gebruik of dan ten minste interessant te vind. What a job.
Elk geval, toe ek gister by hulle kom in Plett, gee sy my hierdie fantastiese, wonderbaarlike, ongelooflike stukkie nuus: Ek behandel een van jou gedigte uit jou boek met my studente.
Slaat ek byna agteroor!!!! My beskeie, skamel-geklede skriffel word as onderwerp gebruik om hierdie hardegat Ingelse kjenners sover te kry om bietjie in ons wereld te kom kuier. Julle, ons boek is in 'n plek waar hogere mense bymekaar kom!! Julle moet 'brag'!
Ek gooi toe Boek 2 voor haar neer en sy slaan daai blaai oor en oor en oor tot sy by my plekkie kom en sy vergryp haar aan my 'Wie is hy?' Ek wil hierdie boek he, se sy en ek maak 'n prys en sy gooi die paar note op die tafel voor my en ek smile. Want ek weeeeet, daai gevreetjies gaan nog van my skriffels hoor en uitpluis en bespreek. :hello2:
So kom kuier 'n nig later die middag en ek se kom kyk hier en sy kyk daar en sy lees daar en sy oeee en aaaa en se ek wil 'n boek he en ek se for sure ek kry PM om vir jou een te stuur (nog voorlat ek PM gevra of gekontak het...).
Haar dogter is in die selle private college en sy se ek gaan 'brag', want dit is my auntie se skriffels en whe!!
SO, WHE, ek is famous daar in daai high poloi'e se skool (amper al).
PM, ek soek nog 'n boek. Het jy nog???
-
WOWWW ek is sooo sooo bly vir jou .... 110% vir jou sus se :hello2: blink inisiatief. :hello2:
:love7: :love7:
-
Spring ek op en af saam jou. Welgedaan mater!! :notworthy:
-
:bootyshake:
Hie hie...
-
Ek laat druk nog 10 boeke en dit behoort teen volgende week as ons Pretoria toe gaan gereed te wees. Die prys is R450.00
plus R60.00 vir die koerier.
Dit is wonderlike nuus Elle. Hier in ons bibliotekie is ons twee boeke en ek kry gereƫld die mooiste komplimente van al ons skrywers se werk en "'n uitmuntende boek".
-
Is reg.
Ek verkoop daai boeke nog altyd teen 'n verlies... !! :bootyshake:
Dom vrou.