Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Elsabe => Topic started by: Elsabe Oosthuizen on January 08, 2015, 12:59:51 PM
-
Die einde van 'n kosbare verhaal
waar ons kon sien ervaar en deel
sonder taal
deur God se genade geen enkele oomblik verdien
'n reis van dertien dae met voorregte seën en waardering gesien
-
Skuus dat ek so stil was. 'n Paar faktore, maar as die seine hulle gedra sal ek nou meer dikwels hier wees.