Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Elsabe => Topic started by: Elsabe Oosthuizen on January 08, 2015, 12:03:28 PM

Title: Duin 7
Post by: Elsabe Oosthuizen on January 08, 2015, 12:03:28 PM
Opgehoop deur sand en wind
Staan jy met jou regop rug
vandag lyk jy só
môre ondenkbaar mooi
sag klink jou voetspore
verklee telkens met 'n ander gesig
uitdagend vir mens en gewrig
Title: Re: Duin 7
Post by: Angelica on January 17, 2015, 01:30:23 PM
Like sommer baie...   
Title: Re: Duin 7
Post by: adele on April 10, 2015, 06:52:08 PM
 :toothy4: 
Title: Re: Duin 7
Post by: Naas on April 10, 2015, 07:05:36 PM
Mooi bly mooi. Die duin wat daagliks van gesig verander... Pragbeeld


 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Duin 7
Post by: Angelica on April 11, 2015, 08:17:32 PM
Ai, laat jy my verlang Nam toe.
Title: Re: Duin 7
Post by: PM on April 14, 2015, 10:11:33 AM
Mooi geskryf Elsabe.