Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Elsabe => Topic started by: Elsabe Oosthuizen on January 08, 2015, 11:43:45 AM

Title: Vars Asem
Post by: Elsabe Oosthuizen on January 08, 2015, 11:43:45 AM
Verlustig jou oog in Vygies Gazanias Gousblomme Daisies
blomprag wag    tevrede
selfs hier is vetplant bykomstighede
die son
toon graag uitspattighede
helaas hardkoppig    wyer die wind ontevrede
die vars asem van die veld
wil graag verslint