Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Elsabe => Topic started by: Elsabe Oosthuizen on January 08, 2015, 11:37:40 AM
-
Alleen kronkel die pad tussen die berge
gemsbok springbok bekyk die wêreld
waaksaam rustig bespied
voertuie die mens besigtig gebied
kleur dier en rots
in een prentjie
het God die natuurwelvaart kom uitdeel