Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Elsabe => Topic started by: Elsabe Oosthuizen on January 08, 2015, 10:38:45 AM

Title: Sieraad onverdiend
Post by: Elsabe Oosthuizen on January 08, 2015, 10:38:45 AM
Namaqua Nationale Park
'n vergesig in oranje sieraad
Vader ons voorreg ondervind
U gee    onderdiend
hier het U die saadjies kom strooi
in hul eenvoud word hul jaar na jaar
kwistig met U verfkwas voltooi
Title: Re: Sieraad onverdiend
Post by: PM on April 14, 2015, 11:24:39 AM
Dit is voorwaar 'n sieraad in blommetyd!