:hello:
wow!!! ek hou baie hiervan. pragtig beskrywend. pragtig bewoord
Fransi.. ek is versot hierop. Dankie vir die woordjie 'akelei'. Het dit gaan opsoek en die mooiste beskrywing gekry: Vyfduifie of Koningblommetjie. Lieflike stuk.
:hello:
Baie dankie Angelica en Louis Weka.
Dit is baie mooi Fransi. Wens ek het beter woorde geken om vir jou te sê hoe mooi dit is, of sal "volrond, beleë" die ding doen?
:hello:
:-) Dankie PM. :love7: