Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Elsabe => Topic started by: Elsabe Oosthuizen on January 08, 2015, 10:27:30 AM

Title: Lappieskombers
Post by: Elsabe Oosthuizen on January 08, 2015, 10:27:30 AM
Namaqua
     vertoonvenster van geel groen blou     pers
soms skatryk saam
selfs enkel gebaan
groot     klein     fyn
'n lappieskomberspragrefrein
Title: Re: Lappieskombers
Post by: adele on January 23, 2015, 05:13:31 PM
dis nou mooi gedig.