Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Elsabe => Topic started by: Elsabe Oosthuizen on January 08, 2015, 09:35:39 AM

Title: Onbeskryflik
Post by: Elsabe Oosthuizen on January 08, 2015, 09:35:39 AM
klip omhels
in grootte     irrealiteit verwerk
geen mens kan God se werk beperk
net Sy grootheid besing
want    mooier as dít
     kom die nederige mens
in aanskoue van Sy voorraadspens