Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Elsabe => Topic started by: Elsabe Oosthuizen on January 08, 2015, 09:08:48 AM
-
Moederaarde
uit jou spruit geel en oranje goud
dankbaar gee jy oorvloedig terug
volmaak ongeskonde gegiet
sonder rimpel of verdriet