Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Elsabe => Topic started by: Elsabe Oosthuizen on January 07, 2015, 03:22:03 PM
-
Blomme bosse pers vygies
God se verfkwaspalet
geranskik teen koppe hange
Sy ligte asem speels
deur die gange van blommeprag
in Wuppherthal
-
Ek wil ook daar in die blomparadys kom woon.
-
Ek geniet in oorgawe!
-
Mag ek asseblief weer sĂȘ hoe verbaas ek is as ek sien hoeveel keer onderwerpe gelees word?