Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Elsabe => Topic started by: Elsabe Oosthuizen on January 07, 2015, 03:01:08 PM

Title: Libanondroom
Post by: Elsabe Oosthuizen on January 07, 2015, 03:01:08 PM
van die boom
pluk ons om te ruik    proe   smaak
'n vars lemoen
deur moeder aarde gesoen