Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Elsabe => Topic started by: Elsabe Oosthuizen on January 07, 2015, 02:39:40 PM

Title: Tussen Rotse geanker
Post by: Elsabe Oosthuizen on January 07, 2015, 02:39:40 PM
by Kaap Culumbine en Tietiesbaai hou hy wag
vlei sy lig
verseker in sekondes
oor rotsrondings met krag
sy omtasbare gewaad
waarsku     diep in die donker nag