Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on August 09, 2014, 04:28:46 PM
-
Weet nou nie of PM oppie lug is nie...
Wil weet of daar nog boeke is om te bestel.
Naas, het jy dalk een vir my?
Iemand stel belang om te koop, maar die oomblik as hulle die prys hoor, is hulle nie meer so gretig. Ai.
-
Right...
:wave:
-
Doodstil hier. :-)
-
Laas toe ek gehoor het, het ek verstaan ons kan nog boeke bestel maar dan betaal ons R50 meer as die eerste keer.
-
Ek het nog 'n paar boeke van mense wat bestellings geplaas het maar dit nog nie afgehaal het nie.
Die R50 is maar vir kostes om nog boeke te bestel en af te haal.