Wie kan help met nog voorbeelde?
Goeie dag
Ek is opsoek na:
Iemand wat hare Sny = haarkapper
Iemand wat motors regmaak = motorwerktuigkundige Iemand wat in Apteek werk = apteker
Waar kan ek nog van DIE kry? En WAT word die groep-name genoem?
Vriendelike groete
Jana de Jager
Jana, by hierdie skakel kan jy nog 'n paar woorde prettig opspoor.
Watter skakel PM?
Ag jitte toggie tog! Dankie Naas. Is daar nog een op 'n ander plek?
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=2334.msg15035#msg15035