Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on April 21, 2014, 06:04:28 PM
-
Wat het julle gedoen?
Baie eiers en haas ge-eet?
Maar moenie :crybaby2:.. Maandag le ons weer laat. En die week daarna as ons moet gaan stem.
Ek dink ek moet my Ma vra vir stem-staaltjies uit die oude doos toe dit nog NET die Natte en die Sappe was..
Oeeee, kan my net indink as 'n Sap op die plaas aangekom het om sy stories te vertel.
-
So het die tyd verbygesnel en stemdag is ook iets van die verlede. Hierdie jaar moes die haasjaar gewees het, voor jy weet is die maand verby.
Dit sal wonderlik wees om 'n paar staaltjies te hoor Els.