Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on April 16, 2014, 07:11:49 AM

Title: Disleksie...
Post by: Angelica on April 16, 2014, 07:11:49 AM
Kan jou gestrand laat in 'n vreemde taal en land.
Title: Re: Disleksie...
Post by: Meraai vannie Baai on June 03, 2018, 01:53:58 AM
En nuuskierigheid dwing my toe hierheen waar iemand die plasing print. Verwonderd dat selfs een lyntjie ons gaste laat gaps.
Guest   12:49:33 AM   Printing the topic "Disleksie...".
Title: Re: Disleksie...
Post by: Naas on June 03, 2018, 03:31:41 AM
ein skin reweil ês kE

:icon_bigsmurf:
Title: Re: Disleksie...
Post by: Meraai vannie Baai on June 03, 2018, 08:35:47 AM
Naas Naas, nou onthou ek weer daardie 'reverse' stuktuur van jou  :icon_biggrin: :book1: :bootyshake: