Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on April 16, 2014, 06:07:36 AM
-
Hoor ek gister die ander een in die kantoor se sy is 'alfabet gestrem'.
(Dog ek, ja ek kon sien jy kan nie ordentlik file nie, ook nie spel nie. :angel12:)
Is dit 'n mini-disleksie ???
-
voel my soms of ek daaraan ly.
-
Mense wat disleksie het sal alfabetletters omruil, soos byvoorbeeld die d en b, maar ek weet nou nie so mooi of dit 'n "gestrem" of "gelui" is nie. :icon_biggrin:
-
PM, haal ek 'n 'S' tussen die 'M'-e uit, onder andere.
Wat snaaks is, is dat sy die baas se files perfek alfabeties in die laai kon sit, maar my filing word net ge-file. :evil5:
So, ek dink dit is soos jy se: 'gelui'.
Dan doen ek dit sommer self.