Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Fransi se plek => Topic started by: Fransi on June 17, 2011, 09:06:07 AM
-
:hello:
-
Dit is baie mooi geskryf. Weet nou net nie hoe gaan ek die knop uit my keel uitkry nie! :dontknow:
-
:hello:
Dankie PM. Hierdie enetjie lĂȘ nogal na aan my hart, omdat dit een van die min en eerste stories is wat ek wel voltooi het en daarna bly skaaf en skaaf het. Die oorspronklike weergawe het ek in my Eerstejaar geskryf, maar ek het nie geweet hoe om dit te laat eindig nie. So 'n jaar of wat terug (dink ek) het ek uiteindelik die slot kon skryf.
-
Ek is mal oor sulke diep verhale waaraan 'n mens soveel konnotasies kan heg. Die leser kan regtig sy verbeelding vrylaat. Sodoende maak die leser, tot 'n mate, tog die verhaal sy eie.
-
:hello:
Ek hou ook van stories wat effens kinkels het en 'n mens laat nadink of wat bv. oop eindig. Ek dink die Duisters is veral lief om die oop einde/slot te doen.